Skoppensboer
As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookMatcher earns from qualifying purchases.
“Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer” – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle “uitvee”. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ʼn luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op ʼn prostituut verlief te raak . . .
Listed under English & College Success · English · Fiction
About Skoppensboer
What is Skoppensboer about?
“Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer” – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle “uitvee”. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep.
Who wrote Skoppensboer?
Skoppensboer was written by Duane Aslett.
What books are similar to Skoppensboer?
Explore our curated recommendations for books like Skoppensboer by Duane Aslett, matched by theme, writing style, and atmosphere to help you find your next read.
Where can I buy Skoppensboer?
You can buy Skoppensboer in print or ebook through the Amazon and Bookshop.org links on this page — Bookshop.org purchases also support independent bookstores.
